GEHOORVERLIES
Transoranje-Skool vir Dowes voorsien in die behoeftes van leerders met 'n ernstige gehoorverlies.
OUDERDOMME
Vanaf 3 jarige ouderdom tot en met die ouderdom van skoolverlating.